Suid-Afrika: ’n Vergrootglas op die land se misdaad
2019-09-16"Wat baie Suid-Afrikaners wel dalk nie weet nie, is dat in terme van ’n wye reeks misdaadkategorieë, ons land nou baie veiliger is as 20 jaar gelede. Tog, wanneer jy na sekere misdaadkategorieë kyk, is daar gevaarligte wat flikker."
NouNet-mening: Xenofobie – Hoe Suid-Afrikaners hulleself in die voet skiet
2019-09-12"Vir ’n lang tyd is Suid-Afrika beskou as ’n aanloklike bestemming vir baie immigrante om ’n nuwe, meer suksesvolle lewe te begin. Maar onlangse gebeure in die land kan veroorsaak dat hierdie trekpleisters nie meer genoeg is vir mense om na Suid-Afrika te verhuis nie. In 2019 word Suid-Afrika weereens geskud met xenofobiese geweld."