Frikkie Lombard

Frikkie Lombard is eindredakteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT).

In memoriam: Anton Prinsloo

Tom McLachlan, Ernst Kotzé, Frikkie Lombard In memoriam 2016-02-24

"Ek hoop nie ouderdom of Alzheimers ontneem my ooit die herinneringe aan Anton nie, want my lewe is breed verryk deur sy kollegialiteit en kennis, sy vriendskap – trouens, sy hele menswees."

Twaalf dinge in die taaldebat om oor na te dink

Frikkie Lombard Seminare en essays 2015-11-25

"Die meeste mense wat vir die behoud van Afrikaans pleit, pleit eintlik vir meertaligheid in 'n meertalige omgewing. Dit is op sigself nie 'n onredelike pleidooi nie, en die meeste mense wat ek ken en wat daarom vra, is nie verkramp nie en verlang nie 'n 'Boere-enklawe' nie."

Top