TK-lesing 1 (deel 2): AWS 1 tot 11 – ’n tydlyn
2024-06-04Aspekte van die normering van Afrikaans staan in wisselwerking met aspekte van die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Elk van die Taalkommissies wat sedert 1917, ononderbroke, vir reeds 11 AWS’e verantwoordelik was, het hulle AWS in ’n veranderende wêreld opgestel. As deel van die eerste lesing in die Taalkommissie se onlangse reeks van vyf het Fred Pheiffer ’n kort oorsig van belangrike gebeurtenisse gegee wat op verskillende uitgawes van die AWS hulle tekens gelaat het.
Herinneringe aan Johan van Wyk – nuwe beginne en ’n bestel begin stuiptrek
2022-04-05"Die volgende dag sak ek af in die matiger klimaat van Natal, my eindbestemming Manor Gardens in Durban, waar my nuwe kollega, Johan van Wyk, bly. Dis ’n lang kaalkopman met ’n baardjie wat my ontmoet, ’n bietjie skamerig, met sagte oë."
