Elders gesien: Grens
2021-08-27"Vir die wat ook grens toe was. Die sewentigs. Die gevaar kom – oor die Kunene en Oranje, tot in ons pragtige land. Upington en Port Nolloth gaan eerste val. Maar pasop vir die Boer en sy roer. Hy moer my broer!! Was dit egter die moeite werd?"
Gila Leah
2021-02-08"Die volgende dag sal my vir ewig bybly. Die koerante is vol daarvan. Gila Leah is dood. Filantroop. Dogter. Blommekind. Dood, sonder dat ek weer met haar gepraat het."
Saliena
2021-02-03"Die onnatuurlike stilte Sondae. Aspro’s en regmakertjies. Sommiges tou kerk toe, vra vergifnis vir gisteraand se dinge en krag vir môre s’n."
