Suidoosterfees 2025: Hortjies dig – ’n onderhoud met Francois Toerien
2025-04-08"[Dit is] in wese ’n liefdesverhaal, of dan nou ’n verhaal van twee mense wat aangewese is op mekaar. Een van die partye was ’n korrelkop, bitsig, begaafd, venynig, staatloos, te na gekom; die ander een was ondersteunend, alleen, sensitief, ’n klankbord, ’n kunstenaar, sy vrou. Beide vertel ons van onsself en van ’n lewe wat geleef is – hoe suksesvol, is vir die gehoor om te besluit. En dan is daar die ongelooflike poësie van Blum wat die produksie deurspek."
Toyota US Woordfees 2020: 'n onderhoud oor Die dinge van 'n kind
2020-02-17"Marita se vertelstyl (waaraan ek getrou gebly het in my verwerking) is spitsvondig en uiters onderhoudend, daarom dat so ’n wye verskeidenheid gehoorlede ook die verhoogweergawe sal geniet."

