
Uitdagings en voordele van selfpublikasie: ’n onderhoud met Francine Beaton
2023-07-21Onafhanklike outeur Francine Beaton, wat voortaan haar boeke onder die drukkersnaam Fleur Publishing sal uitgee, deel haar ervaringe en insigte oor die selfpublikasiebedryf. Sy het gekies om die selfpublikasierigting te neem nadat sy besef het dat die tradisionele publikasieproses te lank neem.

Jakes se geheim: ’n onderhoud met Francine Beaton
2020-07-22"Dis asof mens net meer attent is op alles rondom jou sodat jy nie dalk iets misloop wat jy in ’n storie kan gebruik nie."