Fourie Botha


Oop boek: skrywersonderhoud met Fourie Botha

Karen de Wet, Fourie Botha Skrywersonderhoude 2026-02-06

In die nuwe "Oop boek"-reeks gesels Karen de Wet met skrywers. In hierdie eerste aflewering praat Fourie Botha oor sy derde digbundel Kolam: "Miskien werk dit ’n bietjie soos ’n vryery: Die eerste ronde is die opwindendste." 

LitNet se Kommadagga-slypskool in samewerking met die Jakes Gerwel Stigting en Huisgenoot: ’n onderhoud met Fourie Botha

Naomi Meyer, Fourie Botha Slypskole 2023-08-07

"Skryf is ’n werkwoord. Wanneer ’n mens op ’n fiets klim, word jy ’n fietsryer; stap jy by ’n prokureursfirma in, is jy ’n kliënt. Meld jy by die Paulet Huis aan, kyk die mense daar vir jou soos ’n mens na ’n skrywer kyk en moet jy na jouself as ’n skrywer kyk. Jy het opgedaag om jou job te doen, en soos by enige werker is daar ’n doel voor oë."

Fourie Botha – Penguin se geheime wapen uit die Marico

Melt Myburgh, Fourie Botha Skrywersonderhoude 2020-09-10

"Gedigte skryf is ’n klein venster wat ek oophou vir my eie persoonlikheid, want wanneer ek werk wil ek ’n skoon lei wees wat nie afgee aan ’n skrywer se skepping nie."

Top