FJ Labuschagne
FJ Labuschagne is die skrywer van Beseringstyd. Hy het sy doktorale proefskrif suksesvol in November 2014 aan die Universiteit van Pretoria se Fakulteit Regsgeleerdheid (Departement Handelsreg) verdedig. Hy praktiseer in Pretoria. Die mening in hierdie bydrae vervat is sy eie.
Tien vrae: FJ Labuschagne oor Beseringstyd
FJ Labuschagne, Naomi Meyer
2015-02-03
"Die visie was vir my om te skryf sodat die verhaal lees soos ’n fliek – die leser moet vervoer word tot op die rugbyveld en van daar na die binnekamers van die siel."
Ek is nie Charlie nie
FJ Labuschagne
2015-01-21
"Die daad van terrorisme is die ekstremiste se skuld. Hulle is ook nie onskuldig hier nie. Maar Charlie is ook nie onskuldig aan ekstremisme nie."