Fanie Olivier doseer Afrikaans in Pole. Hy is betrokke by die Department Dutch and South African Studies, Fakulteit Engels, Adam Mickiewicz-universiteit in Poznań, Pole.
Fanie Olivier2011-12-07Wat is jou betrokkenheid by Pretoria-PEN, nou en in die verlede? Ek was in 2004 een van die groepie skrywers wat in Pretoria die Afrikaanse PEN-vereniging opgerig het. Dan Roodt het hiermee die inisiatief geneem. Daar was ...