Van Oekraïne tot Iran: ’n onderhoud met Evert Buurman
2026-08-06"Met ’n hele aantal stories oor plekke wat vandag in die nuus is, sentraal staan in wêreldgebeure en tans nie eens besoekbaar is nie, het ek gedink dat dit dalk ’n goeie tyd is om van hierdie stories te publiseer. Ek het ’n bundel met ’n keur van 50 stories uit hierdie omstreke saamgestel."
Die Straat van Hormoes
2026-03-20"Hoewel die Partiërs bekend was vir hulle pyl-en-boog-vaardigheid, was Crassus van mening dat hulle nie oor genoeg pyle beskik het om sy getalle-oormag die hoof te kon bied nie."
