Evelyn
Ek is 'n introvert wat my skans teen die aanslae van die lewe. My Skepper stel ek eerste. Ek hou van houtwerk, kook en naaldwerk en is ouma van 'n tweeling. Natuur en voëls veral, lê my na aan die hart miskien omdat hulle sonder woorde kommunikeer.
Bydraes wat deur my gelewer word het nie noodwendig betrekking op my as persoon nie, maar ek probeer deur my pen vaslê wat tel.
Ek behou die @kopiereg op al my bydraes.
Die wit rokkie
Evelyn
2013-10-01
"my eerste nuwe rok wat ek sou besit
dieselfde patroon vir al ses sussies geknip
want ons sou mooi om die graf moes sing"
Ek bêre jou woorde
Evelyn
2013-06-18
"soos ek starend na flou lig
diep in liefdeskluis delf
en al jou woorde sag herhaal"