Etienne Bloemhof

Etienne Bloemhof het in 1995 sy DLitt aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf met die proefskrif Die omsetting van verhaal tot draaiboek tot film (met Fiela se Kind, Wêreld sonder grense en The French Lieutenant’s Woman as voorbeeldtekste). Hy was vanaf 1995 in die uitgewersbedryf betrokke, onder andere by Queillerie, Human en Rousseau en LAPA. In 2005 word hy as redakteur by NB-Uitgewers aangestel en is gemoeid met die uitgee van sowel letterkunde as populêre fiksie.




Opgedateer/Updated: 2007-04-16
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Commendatio: Deon Meyer vereer met die KKNK Afrikaans Onbeperk-prys vir literêre bydrae

Etienne Bloemhof Menings 2024-04-25

"Maar dat die eer wat Deon vandag te beurt val, spesifiek oor Afrikaans gaan, dit is iets baie spesiaals, want dis ’n prys wat, glo ek, erkenning gee aan ’n skrywer wat – al sou dit op vele terreine vir hom sin maak om direk in Engels te skryf – nog altyd vurig en passievol was oor sy moedertaal; die taal van sy woorde, sy verbeelding en sy drome."

Spertyd deur Elsa Joubert: bekendstellingstoespraak

Etienne Bloemhof NB-Uitgewersportaal 2017-12-05

"En met watter verstommende intellek het ons nie hier te make nie! Nie alleen sê Spertyd meer as byna enige ander boek wat ek ken oor die oudwordproses nie, maar – en dit sê die skrywer self – 'Dis eintlik ’n boek oor die menslike bestaan.'"

Mense agter boeke: Etienne Bloemhof, hoof van Fiksie by NB-uitgewers

Etienne Bloemhof, Jaco Botha Boeke en skrywers 2016-10-12

"Local is nog steeds baie lekker. Ons het skrywers van uitnemendheid, oor alle genres heen; hulle verdien wye erkenning en ondersteuning ..."

In memoriam: Johannes Pieter Smuts, 07/09/1934–20/07/2015

Etienne Bloemhof In memoriam 2015-07-22

"Wat wél kenbaar is, is die invloed wat so ’n persoon op jou eie lewe gehad het; daarom kan ek bloot sê dat om Johan te geken het, my lewe mateloos verryk het."

Sanlam NetRaad: Etienne Bloemhof

Etienne Bloemhof 2007-04-17 Etienne Bloemhof se tien wenke vir skrywers wat wil publiseer 
Top