Estia Riekert

Kind van God, vrou van Ludwig, ma van Danielle en Matthew, digter en sekretaresse. Estia was van kindsbeen af lief vir lees en skryf. Die digtersgogga het haar drie jaar gelede gebyt en sy het al oor die 300 gedigte geskryf. Haar inspirasie vir haar gedigte is gebeurtenisse uit haar geloof in haar Skepper, die lewe, media en meer. Sy het al gepubliseer saam met ander digters in ses bundels en ook deel gehad aan ’n paar dagstukkieboeke. Sy het ook haar eie twee digbundels en ’n biografie gepubliseer. "Om te dig en skryf, is soos om asem te haal en wat ek voel en beleef in woorde om te sit – sodat die leser die prentjie in sy of haar kop kan sien afspeel en hom of haar self daarmee kan vereenselwig."

Vrouedag-skryfkompetisie: Sterk vrou

Estia Riekert Skryfkompetisies 2019-08-18

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Estia Riekert:

"Vir sulke vroue sal ek met graagte
monumente oprig"

My eerste kamp

Estia Riekert 2015-03-02
Top