Ester October

Ester October is ’n nuwe stem in die Afrikaans populêre literatuur. Na ’n leeftyd van werk vir verskeie uitgewersmaatskappye het haar tyd nou aangebreek om self te skryf. Sy waag tans haar hand aan Afrikaans en Engelse novelles, kortverhale en vonkfiksie. Besoek gerus haar blog.

All the king's horses

Ester October New writing 2019-11-12

“Harry’s burgeoning social life left Sue lonely and angry. In an effort to pick up the pieces, she had a makeover and tried to reconnect with him. She popped into his office to collect him for dinner after work, but found the office deserted.”

Vrouedag-skryfkompetisie: Erfgoed

Ester October Skryfkompetisies 2019-08-25

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Ester October: "Lipstick moet oral saamgaan, al vergeet sy meeste van die tyd om dit aan te sit. Sy neem nie meer deel aan gesprekke nie en bly besig met haar eie kop ..."

Top