Ester le Roux

Ek is gebore in die Sederberge en bly nou, na jare, wéér in Clanwilliam – Leipoldtstraat! My liefde vir Afrikaans kom van my ouerhuis – onder andere was my pa my Afrikaans-onderwyser. Soos omstandighede dit toelaat, hoop ek om later voltyds te skryf.


'n Clanwilliam-psalm

Ester le Roux 2014-03-18

Tussen die Blomkerk en die Ou Tronk
raak die oggendson vaardig oor die Krakadouw
en groei die skare, soos bougainvilleas oor die kerkmuur,

Losgelaat

Ester le Roux 2014-01-10

"Toe my retina skeur
het ek jou soos ‘n trekswael
losgelaat"


Skipskop

Ester le Roux 2013-11-27

"As die eilande uitwyk
en die swart voëls jou toevlerk
hang ‘n donkermaan bo ‘n nag
vol skipbreuk en kielhaal"


Top