Ek kom van ver af
2025-01-23"Die koggelmander sal sy koppie Noorde toe draai, die skilpaaie sal begin loop en die loopmense sal weer terugkom. Seuns met dun swepe wat vooruit loop. Die wolke vee vooruit, soos branders."
Op soek na die Franse Nelle
2015-04-09 Ons het lank saam in die stoepkamer gesit en na die kiekies gekyk. "Is Pa oukei?" het ek gepor. "Ja, wat," het hy gesê, "mens voel mos altyd beter in jou eie huis."Koffie met Castro
2013-06-11"Ek het my eerste twee weke in Havana in goeie geselskap bestee: Ek eet soggens ontbyt langs John Lennon, smiddae drink ek koffie saam met Castro."
