Ernst Fernando Dos Santos

Ernst Fernando dos Santos is in 1973 gebore. Hy matrikuleer aan die Hoërskool Goudrand en verwerf sertifikate in rekenaarprogrammering en databasisstelsels aan die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa). Ernst hou homself besig met die skryf van gedigte, hy lees ook graag en het ’n uitgebreide Bonsai-versameling.

Godswonder

Ernst Fernando Dos Santos Poësie 2020-07-08

"donkerblink
die lense in jou oë,
ragfyn jou vlerke
bolrond en ligblou"

Stilgebed

Ernst Fernando Dos Santos Poësie 2017-09-21

"’n Bosloerie fladder van tak na tak
en strooptyd knie oondgebakte brood
waar ’n graanland in growwe hande bloei."

Blou

Ernst Fernando Dos Santos Poësie 2017-09-21

"tot my verstand ophou raas
sal ek vlerke sprei 
en akkers dra ..."

Top