Konneksie
2014-02-19"Vanoggend, onbeplan
verken ek lees-loop
Suid-Amerika se woude
deur die oë van ander."
Gemaklik en sonder gevaar
"Net soos Koos Kombuis" deur Emmari de Meyer
2012-10-27Maar my kunsvorme vou
Hul kan jou nie vashou
My woorde verloor
Die hitte van jou

