Elzabé Zietsman

Elzabé Zietseman is ’n Suid-Afrikaanse kabaretsangeres en aktrise.

KKNK 2025: ’n onderhoud oor Liefdesbriewe

Yolanda du Toit, Arnold Vosloo, Elzabé Zietsman KKNK 2025-03-03

"Dit sal wonderlik wees om nou weer op die verhoog te wees, veral in ’n Afrikaanse stuk. Die rede hoekom ek ja gesê het vir die stuk is dat dit in Afrikaans is en dat dit Elzabé Zietsman is," vertel Arnold Vosloo.

Top