Elsabe de Jager

Na jare in die buiteland het Elsabe, ’n oud-onderwyseres en dosent, haar eie skryfdroom gestalte gegee deur terug in Bloemfontein elke maand die pad te vat na die Breytenbach Skryfskool in Wellington. Dit waaroor sy skryf, vertel van ’n hunkering terug na haar land en haar mense en ook die vreugde om nou weer tuis te wees. Van haar rubrieke het voorheen in die Paarl Post verskyn.

Vrouedag-skryfkompetisie: Paultjie

Elsabe de Jager Skryfkompetisies 2019-08-19

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Elsabe de Jager: "Vier jaar gelede het ons jou weer gebel. Vir die eerste keer in vyftien jaar was jou foon onverklaarbaar stil en het ek sedertdien nog nie weer jou stem gehoor nie."

Huis, woning, tuiste: Huis toe

Elsabe de Jager Skryfkompetisies 2017-02-21

Lees Elsabe de Jager se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Top