Elmien de Klerk het skoolgegaan op Potchefstroom en arbeidsterapie aan die UV studeer. Die studiegogga het gebyt en ’n meestersgraad het gevolg. Sy werk as arbeidsterapeut by ’n skool. Sy en haar man geniet die buitelewe. Hulle woon in Heidelberg, Gauteng.
Naomi Bruwer, Elmien de Klerk2013-12-11Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Elmien de Klerk, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.