Als is ’n f*kop: ’n gesprek met Tobi Jooste
2020-11-20"Die boek gaan nie oor COVID-19 nie, alhoewel die virus die mat onder my voete uitgeruk het, nes by die mense in die res van die wêreld," vertel Tobi. "Ek kon nog met van die inperkingsreëls (hoe belaglik dit soms ook is) saamleef, maar wat my bekommer, is die emosionele impak wat die pandemie op mense het."
Die man agter Nataniël se kostuums
2020-01-29"Vir sommige van die uitrustings moet ’n mens eerder ’n nutsman wees. Dit gesê, is hierdie uitdagende stukke meestal ook die mees bevredigende uitrustings."
Huis, woning, tuiste: Elize Perrin se inskrywings
2017-02-16Lees Elize Perrin se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Die feesmaal
2016-11-15"Uitgeput soek sy rusplek op die stoel langs die kombuistafel. Die voorskoot was nog ’n laaste geskenk van Herkie voor sy vertrek na die vreemde."