
Getuie deur Christine Barkhuizen le Roux: 'n ysingwekkende blik op Jehovasgetuies
2013-01-08 Dis ’n dapper skrywer wat enige vorm van godsdiens in ’n roman aandurf. Mense het sulke vooropgestelde en onbuigsame idees daaroor, en kyk wat het met Salman Rushdie gebeur. Maar Christine Barkhuizen le Roux is ’n vreeslose en goeie skrywer.
Die staat teen Anna Bruwer 'n storie wat enduit boei
2012-07-19 "Die ergste daarvan is natuurlik dat laasgenoemde verhaal gebaseer is op ’n ware verhaal, en dit is waarskynlik daarom dat dit soveel lesers aan die hart gegryp het."