Dewald Jacobs

Dewald Jacobs woon in Wellington. Hy is in 2021 as proponent van die VGKSA gelegitimeer, nadat hy die graad MDiv (cum laude) aan US verwerf het. Hy wil deur sy skryfwerk die ongeregtigheid in gemeenskappe blootstel en sodoende die onvertelde stories van daardie gemeenskappe vertel.

Uit Woordenaars: ons shalom

Dewald Jacobs Boeke en skrywers 2023-01-11

Luister hoe Dewald Jacobs "ons shalom" voorlees.

Uit Woordenaars: Hawequa

Dewald Jacobs Boeke en skrywers 2023-01-10

Luister hoe Dewald Jacobst "Hawequa" voorlees.

Top