Deseree Davids (van Wyk) vertel haar naelstring is op Houwhoek begrawe, maar sy bly feitlik haar hele lewe lank op Grabouw. Sy is ’n enkelma van twee tieners. Sy is versot op lees en skryf en wil haar digkuns gebruik om ander te bemoedig.
Luister hoe Deseree Davids "liefde" voorlees.
Luister hoe Deseree Davids "waarheid" voorlees.