Delia Botha

Eensaamheid

Delia Botha Poësie 2024-01-31

"Die eensaamheid hang soos ’n kleed oor haar skouers …
Sy trek die kleed oor haar kop en verdwyn … laer as die grond, onder die vloerplanke in."

Verlang

Delia Botha Poësie 2023-12-07

"Ek voel jou.
Ek hoor jou.
Ek sien jou.
Ek proe jou.
Ek ruik jou."

Top