Debbie Ellis

Debbie Ellis is ’n digter en tans besig om haar eie digbundel te publiseer met die titel Things I Thought When I Was High. Die monoloë wat sy by Veldhospitaal gaan opvoer, kom uit hierdie bundel. Die werk is rou en eerlik; sy praat en advocate vir haarself en ander survivors deur haar kuns en stem. 

Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Boek jouself in by Veldhospitaal

Maryke Roberts, Debbie Ellis Toyota Stellenbosch Woordfees 2025-10-08

"Op die oomblik is die kunslandskap grotendeels ’n woestyn. Die kunstenaars moet stap oor die sandduine sonder enige water en aan die einde van die reis kry hulle een groot applous. En dan word hulle teruggestuur om dit weer te doen."

The Papaya Bag

Debbie Ellis 2014-02-21

Die koffiebeker

Debbie Ellis 2014-02-18
Top