Sanlam Sing 'it finalis-onderhoud: Dawid Schalk van Vuuren
2013-02-12 "Ons lewe in ’n siniese tydperk wat daarvan hou om afbreuk te doen aan gevestigde idees, norme en tradisies, maar ek voel die presiese teenoorgestelde. Waar is die romanse?"Sanlam Sing 'it-finalis: "Klink asof ons stories is" deur Dawid Schalk van Vuuren
2012-11-22 Klink asof ons stories issê jy terloops
So asof net nog ‘n sin
"Droom, droom" deur Dawid Schalk van Vuuren
2012-11-14 Ek is ? spook wat rondloop in die stadWater wat afloop in die pad
Ek is ? bedelaar, ek is ? skat
Ek is ? skadu, ? droom in ? gat
"Kaapstad" deur Dawid Schalk van Vuuren
2012-11-14 Die maan steek die stad aan die brandSoos kole in as
brand die straatligte
pêrels in my oë vas