Hierdie hele storie in die hof oor “verban die vlag” het iewers tussen my onbetrokke, afsydige en kil hartsnare een gekry om geraak te word ...