Revisiting stress in Afrikaans: is it (still) a stress-initial language?
2019-09-19“In this article the claim is made, on the basis of an extensive investigation of the nature and appearance of primary stress, that Afrikaans cannot, contrary to what is often claimed elsewhere, be characterised as a stress-initial language.”
Herbesoek aan Afrikaanse klemtoon: Is dit (nog) ’n inisiëleklemtoontaal?
2019-09-19“In hierdie bydrae word vanuit ’n verskeidenheid hoeke geargumenteer, en bewyse daarvoor verskaf, dat Afrikaans sterk wegbeweeg (het) van ’n kenmerkend inisiëleklemtoontaal.”
Perspective on /ɛ/ lowering in Afrikaans
2019-05-13"The most important conclusion reached in this study is that /ɛ/ lowering as a phonological process occurs over a wide front and is far more complicated than suggested by available descriptions."
Perspektief op /ɛ/-verlaging in Afrikaans
2019-05-07"Die belangrikste gevolgtrekking waartoe in hierdie studie gekom is, is dat /ɛ/-verlaging as fonologiese proses wel oor ’n wye front voorkom, maar veel meer gekompliseerd is as wat die gangbare beskrywings daarvan suggereer."
The vowel system of Genadendal Afrikaans: An exploratory study
2017-10-05"This article reports on an acoustic investigation into aspects of the vowel system of Genadendal Afrikaans (GA), an important variety of so-called Coloured Afrikaans which is spoken in the Western Cape. The aforementioned vowel system is compared with that of Standard Afrikaans (SA)."
Die vokaalstelsel van Genadendalse Afrikaans: ’n verkenning
2017-10-05"Hierdie artikel is ’n verslag van ’n akoestiese ondersoek na aspekte van die vokaalstelsel van Genadendalse Afrikaans (GA), ’n belangrike variant van Bruin Afrikaans wat in die Wes-Kaap gepraat word."
Akoestiese ontleding van die vokale van bruin en wit jong, vroulike sprekers van Afrikaans
2013-09-20"In hierdie artikel word ’n akoestiese ontleding gegee van die variasiepatrone van die vokaalsisteme van twee groepe – een wit en een bruin – vroulike Afrikaanssprekendes van ongeveer twintig jaar oud."
Akoestiese analise van die vokale van ’n groep bejaarde Afrikaanse vroue
2012-09-07 "Hierdie artikel is ’n verslag van ’n ondersoek na die akoestiese eienskappe van die vokale van Afrikaans soos voortgebring deur ’n groep van 20 bejaarde Afrikaanssprekende vroulike sprekers (gemiddeld 86 jaar oud)."Integrasie van artikulatoriese en akoestiese eienskappe van vokale: ’n beskrywingsraamwerk
2012-08-24 "Ten einde vokale van enige taal op ’n omvattende en insiggewende wyse te kan beskryf, is ’n volledige teoretiese raamwerk nodig. Daarvoor benodig mens ’n goeie ondersteunende fonetiekraamwerk."YouTube-onderhoud: Daan Wissing
2011-12-01 Daan Wissing gesels oor homself en sy akademiese agtergrond en vertel hoe hy sy eerste publikasie in LitNet Akademies ervaar het. Hy gesels oor sy ervaring van die samewerking en begrip van die Kharkammers tydens sy navorsing, en verduidelik ...Ontronding in Kharkamsafrikaans?
2011-09-01"Ek doen in hierdie artikel verslag van ’n ondersoek na die moontlike aanwesigheid van ontronding as fonologiese proses in Kharkamsafrikaans, ’n Namakwalandse variëteit van Afrikaans."