approximations to a voice: ellipsis, ’n groepsuitstalling saamgestel deur Jean Dreyer – ’n resensie
2024-09-19"Die woord ellipsis in die titel van die uitstalling verwys dus na ’n weglating en suggereer dat ’n leemte of opening geskep word én dat iets ongesê gelaat word. Dit is egter ook ’n begin- of uitgangspunt. Die leemte of opening wat die kunsuitstalling skep, dien as ’n uitnodiging aan die galerybesoeker om sy of haar verbeeldingstogte aan te roer, om te begin luister na dit wat die metaforiese stem van die uitstalling nié sê nie, dog moontlik wel geluidloos impliseer."
The book & the sword deur Jan K Coetzee: ’n dinamiese sinergie
2024-06-11"In teenstelling met kunstenaarsboeke, waar boeke op sigself as kunswerke voorgehou word, bring Coetzee se boekwerke ’n dinamiese sinergie tussen beeldhouwerk en ongemanipuleerde boeke tot stand."

