"Wie's bang?" deur Cornel Cilliers
2012-10-26 Is jy moeg gespoegoor hoe jy sweet en hoe jy wroeg?
In die oggend vroeg,
jy's nog moeg van die kroeg
"Antie Esta" deur Cornel Cilliers
2012-10-26 Antie Esta, sit op die stoepIn haar een hand is ’n Windhoek
In die ander een ’n sci-fi boek