Corli Sadie2011-09-27My geheim As ek net geweet het hoe jy oor my voel As ek kon raai wat jou woorde bedoel As almal net kon sien wat ek in jou sien Sou hulle weet dat jy my liefde verdien
Corli Sadie2011-09-27Ongeken Ek dink dis moontlik om twee mense lief te hê Maar my ma sê jy moet mooi kyk waar ware liefde lê Die hart is nie ’n ding wat jy sommer so verkoop Maar ai, ek wens net ek kan ophou hoop