Mimesis as conceptualised by Philippe Lacoue-Labarthe: Horrelpoot by Eben Venter as reimagining of Joseph Conrad’s Heart of darkness
2016-07-27"Venter’s novel can be considered as a reimagining of Joseph Conrad’s Heart of darkness and therefore facilitates, in its intertextual referencing, a mimetic relation to Conrad’s original work."
Mimesis soos beredeneer deur Philippe Lacoue-Labarthe: Horrelpoot (2006) deur Eben Venter as herskrywing van Joseph Conrad se Heart of darkness
2016-07-27"Die doel van hierdie bydrae is om Horrelpoot (2006) deur Eben Venter as ’n herskrywing van Joseph Conrad se Heart of darkness te lees."
Riviereland: Twee besoeke aan Nederland: ’n Diachroniese reisverslag
2011-11-16 Die jongste werk uit die pen van die befaamde romansier en historikus Karel Schoeman is ’n reisverslag getiteld Riviereland: Twee besoeke aan Nederland. Soos wat deur die titel aangedui word, beskryf die teks twee besoeke van Schoeman in 1999 en 2003 ...
Postkoloniale literatuur en die representasie van trauma: ’n Verkenning van Verkenning
2011-01-27"Gelees as historiese roman, postkoloniale roman of ’n trauma-narratief, stel hierdie werk een van die mees genuanseerde verkennings van die balans tussen historiese en ontologiese trauma in die Afrikaanse letterkunde daar."
’n Voorlopige verkenning van postapartheid Afrikaanse protesmusiek
2010-06-03"Teen die agtergrond van internasionale diskoerse rondom betrokkenheid en protesmusiek verskaf hierdie artikel ’n oorsig oor die lirieke van hedendaagse Afrikaanse protesmusiek."

