Christa Morrison
Christa Morrison het aan die Universiteit Stellenbosch gestudeer, waar sy ’n MPhil-graad in joernalistiek behaal het. Tans spesialiseer sy in nuwe media en is ’n dosent verbonde aan ʼn nagraadse joernalistiekprogram by die Sheridan Institute of Technology and Advanced Learning en Mediastudies aan Mohawk College in Toronto, Kanada. Sy bied kursusse aan in interaktiewe multimedia, datavisualisering, ontluikende mediategnologie, videojoernalistiek, ondernemende joernalistiek en media en kultuur.
Google se nuwe ABC
Christa Morrison, Naomi Meyer
Onderhoude
2015-08-12
"Soekenjins werk volgens algoritmes. Dit is nie staties nie – algoritmes word gereeld aangepas."
Aanpassings: Digitale immigrante in die land van digitale inwoners
Christa Morrison
Seminare en essays
2015-07-08
"Die eerste generasie wat gebore is en grootgeword het in ʼn wêreld waar tegnologie die primêre bron is van inligting en kommunikasie, die sogenaamde digitale inwoners, se eerste taal is nie Afrikaans, Engels of Xhosa nie, dis digitaal."