LitNet Akademies-leesgoed: Chris Nelson
2014-11-06 Chris Nelson deel sy leesstof vir lesers met ’n belangstelling in militêre en finansiële aangeleenthede.Die Suid-Afrikaanse regstaat na twintig jaar: gekonsolideer of besig om in outoritarisme te verval?
2014-10-29 Die vraag is of Suid-Afrika met die viering van sy 20ste bestaansjaar as demokratiese regstaat as gekonsolideer beskou kan word en of die staat besig is om in outoritarisme te verval. Chris Nelson ondersoek in hierdie artikel twee denkrigtings na aanleiding van hierdie vraag.Demokrasie en demokratisering in Afrika (Deel 2): Die belangrikste faktore wat substantiewe oorgang belemmer
2012-06-28 "Politieke kultuur word deur politieke wetenskaplikes beskryf as die patroon van oriëntasies of ingesteldhede van ’n samelewing jeens politieke objekte soos partye, regerings en die grondwet en uitgedruk in oortuigings, simbole en waardes."Demokrasie en demokratisering in Afrika (Deel 1): Konsepte, teoretiese benadering, historiese oorsig en huidige stand
2012-06-19 "Terwyl die demokratiseringsproses in die meeste wêrelddele met aansienlike sukses geïnisieer en gekonsolideer is, was dit in Afrika nie die geval nie."
Die stand van die demokrasie in Suid-Afrika: ’n kritiese perspektief
2010-02-02"Meer as vyftien jaar nadat Suid-Afrika die volle oorgang na ’n inklusiewe demokrasie gemaak het, is baie Suid-Afrikaners trots oor die sukses wat bereik is."

