Chris-Mari Le Hanie

Chris-Mari le Hanie is ’n senior dosent in opvoedkunde by Akademia en het ’n PhD in opvoedkunde met kurrikulumstudies asook ’n honneurs- en meestersgraad in hierdie dissipline aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) verwerf. Le Hanie se navorsingsfokus is kurrikulumstudies, assessering, navorsing en besigheidsonderwys. In haar loopbaan het sy verskeie posisies beklee: kurrikulumkoördineerder, kurrikulumontwikkelaar, hoof van institusionele kwaliteit en akademiese steun, vakgroephoof, onderwyser en dosent. Le Hanie is die skrywer van verskeie joernaalartikels, boekhoofstukke en boeke in die veld van opvoedkunde. 

COVID-19 as a turning point for the development of a conceptual strategic disaster management plan for the South African education system

Chris-Mari Le Hanie, Hennie Steyn, Julia Correia Academic research 2026-04-09

"This article examines the COVID-19 pandemic as a critical external determinant that fundamentally disrupted the functioning, structure, and resilience of the South African education system at all levels."

COVID-19 as draaipunt vir die ontwikkeling van ’n konseptuele strategiese rampbestuursplan vir die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel

Chris-Mari Le Hanie, Hennie Steyn, Julia Correia LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2026-04-09

"Die bevindinge dui daarop dat COVID-19 bestaande ongelykhede binne die onderwyssektor verdiep het, veral in lae-hulpbron-omgewings waar toegang tot digitale infrastruktuur beperk was."

Assessment of academic essays: a comparative study between ChatGPT-4o as an AI-based assessment tool and traditional lecturer-based assessment

DJ Cloete, Chris-Mari Le Hanie Academic research 2025-08-19

"The study concludes that while ChatGPT-4o has potential as an assessment aid, it does not yet meet the standards required for independent grading of academic essays. AI lacks the ability to fully capture cultural, contextual, and finer nuances of academic writing."

Die assessering van akademiese opstelle: ’n vergelykende studie tussen ChatGPT-4o as KI-gebaseerde assesseringshulpmiddel en tradisionele dosentgebaseerde assessering

DJ Cloete, Chris-Mari Le Hanie LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2025-08-19

"Ons het bevind dat hoewel ChatGPT-4o vinnige en objektiewe terugvoer gebied het, dit nie volledig aan die beginsels van gehalteassesseringspraktyke voldoen het nie."

Nearpod as a medium for promoting active learning within a contact model in the higher education context

Chris-Mari Le Hanie, Jhani Pottas (Venter) Academic research 2025-02-14

"This study investigated how Nearpod could enhance active learning in a contact model in higher education. Sub-questions explored students’ experiences with Nearpod, its role in fostering active participation, its impact on teaching quality and learning effectiveness, and the challenges students faced."

’n Kritiese ondersoek na Nearpod se rol in die bevordering van aktiewe leer binne ’n kontakmodel in die hoëronderwyskonteks

Chris-Mari Le Hanie, Jhani Pottas (Venter) LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2025-02-14

"Die bevindinge van die studie dui daarop dat Nearpod ’n waardevolle hulpbron kan wees om aktiewe leer binne ’n kontakmodel in die hoëronderwyskonteks te bevorder."

Praktykgerigte kernelemente van ’n navorsingsvoorstel: ’n onderhoud

Naomi Meyer, Remona Voges, Jo-Riëtte Jacobs, Chris-Mari Le Hanie Onderhoude 2019-12-05

"Die boek word aanbeveel vir enige Afrikaanssprekende navorser, al word die navorsing in ’n ander taal uitgevoer."

Top