Charlotte van der Merwe2013-06-19"Die boek is op die kinders se vlak geskryf. Hulle kon identifiseer met die Lillie-karakter, want heelparty word ook gepla deur ’n lastige kleinboetie!"
Charlotte van der Merwe, Naomi Meyer2013-02-12Wil jy ’n onderwyser word vir leerders in die vroeë grondslagfase? Charlotte van der Merwe vertel wat dit beteken.