Charl le Roux2013-09-04Ons hoor soms die storie van Marie wat deur talle dokters behandel is en hulle kon vir haar niks doen nie, maar toe sy na die homeopaat/chiropraktisyn/naturopaat toe is, het hy haar binne ’n week genees.
Charl le Roux2013-07-26Daar is twee aspekte van evolusie deur middel van natuurlike seleksie wat dikwels swak verstaan word en dan word wanvoorstellings vir strooipoppe voorgehou.