Celeste Theron


"Die strewende sondaars" deur Celeste Theron

Celeste Theron 2011-11-09 Sê my nou maar eenmaal wat het dit jou gekos? Daar by die hemelpoorte, wie’t jou van God verlos?

"Doodgelukkig" deur Celeste Theron

Celeste Theron 2011-11-08 Die verlore dogter
het nooit teruggekeer
sy het net aangehou stap
en geslaap saam met al die varke 
Top