Caylie Nutt

Cae Nutt is van Wolseley en het in 2020 haar studies, BA in Afrikaans en Sielkunde, by UWK voltooi. Sy het ook haar nagraadse studies, PGCE met hoofvakke Afrikaans en LO, voltooi. Sy was al twee keer gepubliseer, in Kuier en op Netwerk24. Sy is ’n onderwyser, maar skryf nog baie wanneer die gogga haar byt. Sy wil graag meer op haar skryfwerk fokus en dit deel met die wêreld.

’n anne tipe kind

Caylie Nutt Poësie 2022-01-31

"Ek wiet Mammie en Derra wil 
oek proud voel 
ek wiet oek ek probee my beste"

Vir wie kyk ons uit?

Caylie Nutt SêNet-briewe 2020-11-04

"Hoe onderskei ons tussen goed en kwaad as ons nie eers die pastoor by die kerk kan vertrou nie?"

Top