Carina Stander se woud van nege en negentig vlerke:’n reis van verbeelding en vernuf
2009-11-17 In haar nuwe digbundel, woud van nege en negentig vlerke, voer Carina Stander haar lesers mee na ’n wye verskeidenheid landskappe, weerstoestande en stemmings

