Cathy Hugo

Cathy Hugo is betrokke by Innovation for the blind in Worcester.

LitNet | STAND-teaterresensieslypskool: Cathy Hugo se resensie van Hoerkind (finale weergawe)

Cathy Hugo Slypskole 2024-02-08

"Die lang swart jas wat hy op die verhoog gedra het, simboliseer hierdie 'swart hond'. Wanneer dit met hom goed gegaan het, het hy die swart jas afgegooi." | Hierdie resensie is deur die deelnemer hersien en geskaaf. Dit is die finale weergawe van hierdie resensie, wat deel vorm van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.

LitNet | STAND: Teaterresensie van Hoerkind (weergawe 2)

Cathy Hugo Slypskole 2023-11-21

"Die pyn in Herman se gesigsuitdrukkings, asook sy gebroke stemtoon verklap ’n diepgewortelde seer en hy katrol die gehoor meesterlik daardeur in." | Hierdie resensie is deur die deelnemer hersien en geskaaf. Dit is die tweede weergawe van hierdie resensie, wat deel vorm van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.

LitNet | STAND: Teaterresensie van Hoerkind (weergawe 1)

Cathy Hugo Slypskole 2023-10-25

"Herman noem sy seer en verwerping wat hy as kind ervaar het sy 'oerwond'. ’n Oerwond waarmee hy net nie vrede kan maak nie en wat oor sy skouers bly hang soos ’n swart jas." | Hierdie resensie vorm deel van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.

Top