Carol Steyn

Carol Steyn, BA LLB (Stell)), DMus (Unisa), was ’n senior lektrise in die Departement Kunsgeskiedenis, Visuele Kuns en Musiekwetenskap van Unisa voordat sy aan die einde van 2004 afgetree het. Sedertdien is sy ʼn navorsingsgenoot in dieselfde departement.  Haar belangrikste navorsingsgebied is Gregoriaanse cantus, veral die musiekmanuskripte van die Suid-Afrikaanse Nasionale Biblioteek, Kaapstad, en Kartuisiese cantus. Sy het twee boeke en talle artikels oor hierdie onderwerpe gepubliseer en verskeie referate by kongresse, plaaslik en internasionaal, gelewer.

Fragmentology, the new manuscript study – with reference to manuscript fragments in South Africa

Carol Steyn Academic research 2016-07-06

"I found that many of the fragments I studied contained valuable information about the origin of early liturgical chant."

Fragmentologie, die nuwe manuskripstudie – met verwysing na manuskripfragmente in Suid-Afrika

Carol Steyn LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2016-07-06

"Daar moet navorsing gedoen word oor manuskripfragmente in privaatbesit asook manuskripfragmente wat gebruik is om gedrukte boeke te bind."

Die sing van “Vlaglied” in sommige wit Afrikaanse skole in die 1980’s

Carol Steyn 2013-05-14 "Ek het ook bevind dat die "Vlaglied" geskik was vir indoktrinasie in die apartheidsideologie. Musiek kon kulturele werk doen waar die politiek nie langer kon bykom nie."
Top