Verstedeling
2020-05-06"ek vlug oor roesbruin spoorweë soos ’n koerslose meeu
sien weerkaatsings van myself in ’n betonreus se oë"
’n Nuwe seisoen
2020-04-29"Haar groen blarerok het sy saam met die seisoen
suutjies oor haar vel laat afgly en lê nou gekreukel op die grond."
