Candice Livingston

Candice Livingston is medeprofessor op die Wellington-kampus van die Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie (CPUT). Hier is sy verantwoordelik vir die fakulteit se navorsing en nagraadse studies. Sy is ook betrokke by die Departement Engels. Sy was in 2025 die voorsitter van EASA, waarvoor sy ’n toekenning vir haar bydrae gekry het. Sy dien op verskeie komitees en fokus op dekolonisasie, outobiografiese leergeleenthede en die integrasie van digitale leer.

The use of hidden stories: community knowledge and autobiographical narratives in tourism education

Andries de Beer, Candice Livingston, Amanda Swart, Athi Ndita Academic research 2026-10-01

"The findings demonstrate that autobiographical storytelling provides an effective means of personalising tourism education while supporting curriculum decolonisation."

Die gebruik van verborge stories: gemeenskapskennis en outobiografiese narratiewe in toerisme-onderrig

Andries de Beer, Candice Livingston, Amanda Swart, Athi Ndita LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) 2026-10-01

"Die bevindinge toon dat studente, wanneer hulle toegelaat word om vanuit hul eie kulturele en sosiale kontekste te werk, narratiewe ontwikkel wat die kurrikulum vir hulle meer betekenisvol en kontekstueel verstaanbaar maak."

Perceptions of the effectiveness of an academic writing assistant for Afrikaans-speaking Bachelor of Education students

Candice Livingston, Pieter Boer, Amanda Swart, Wilna du Plessis Academic research 2023-08-25

"In order to ensure that preservice teachers are able to write at the correct academic level, many different writing support programmes have been developed by universities all over the world."

Waarnemings van die effektiwiteit van ’n akademiese skryfassistent vir Afrikaanssprekende Baccalaureus in Opvoedkunde-studente

Candice Livingston, Pieter Boer, Amanda Swart, Wilna du Plessis LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2023-08-25

"Taal speel binne die sosio-kulturele siening van akademiese geletterdheid ’n baie spesifieke en belangrike rol, aangesien taal die medium is waardeur ons dink en kennis opbou."

Mathematical support for isiXhosa-speaking learners in the foundation phase

Tanja Kotzé-Coetzer, Candice Livingston, Elna Barnard Academic research 2022-11-22

"To better understand how to use teaching and learning strategies to improve isiXhosa-speaking learners’ understanding of mathematics in English Grade 1 classrooms, the focus of this article was to explore, describe, and understand Grade 1 teachers’ perceptions on this topic."

Wiskunde-ondersteuning vir isiXhosasprekende leerders in die grondslagfase

Tanja Kotzé-Coetzer, Candice Livingston, Elna Barnard LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2022-11-22

"Hierdie artikel spreek die onderrig- en leerstrategieë aan wat gebruik word om isiXhosasprekende leerders se begrip van wiskunde in Engelse graad 1-klaskamers te verbeter."

Help! My teaching practice is a dilemma: Ethics policies for teaching practice

Carike Kriel, Candice Livingston, Chiwimbiso M Kwenda Academic research 2021-12-07

"Unethical relationships between the in-service teachers and pre-service teachers seem to be common and often there appears to be a lack of supervision and mentoring during teaching practice."

Help! My praktiese onderwys ontaard in ’n dilemma: Etiekbeleide vir praktiese onderwys

Carike Kriel, Candice Livingston, Chiwimbiso M Kwenda LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2021-12-07

"Ons het bevind dat onderwysstudente ’n verskeidenheid etiese dilemmas beleef wat in sewe kategorieë verdeel kan word. Hierdie kategorieë sluit die volgende onetiese verhoudings in: onderwysers teenoor leerders, leerders teenoor onderwysstudente, onderwysers teenoor onderwysstudente, asook die universiteit teenoor onderwysstudente."

Top