biesiesbewe
Ek hou van alles wat met water te doen het. Ek swem, roei en vaar graag op 'n boot.
Draak-sprokie-kompetisie: Die groen draak
biesiesbewe
2012-02-13
Hulle het vriende gemaak toe hy sy kort swaard met die rooi robynstene vir haar gewys het. Sy het haar heldergroen gebreide tjalie van haar skouers laat gly en dit oor die roosboom gegooi.