Tutu: Nou is die kansel leeg …
2021-12-29"Die beginsels van die teologie van hoop was steeds die kompas vir sy lewe; elke gemeenskap en mens se stryd teen ongelykheid en ongeregtigheid ’n waardige een om in voor te loop: menseregte, gayregte, die bekamping van Vigs, die Israeli-Palestynse krisis, Tibet."
Is alle verwysings na erfenis nou taboe?
2015-04-17Kultuur vorm die dekor waarteen ons leef. Ons meet wat ons doen aan die waardes wat aan ons oorgedra is, en die simbole wat daardie waardes verteenwoordig, word ’n tipe maatstaf vir ons eietydse besluite.

