As bikers brood breek
2020-10-30"Jy sien, Pa, as bikers brood breek
los hulle nie krummels op die vloer nie.
Nee, hulle laat val genoeg vir dié wat honger is vir vriendskap"
Ingrid. Op haar 80ste verjaarsdag
2013-10-15 "hier dryf steeds woorde rond:jou woordmonument
is ook in my? lyf geprent:"
