Astrid Schwenke

D.Phil. Kultuurgeskiedenis, Universiteit van Pretoria, 2018

Anglo-Boer War (South African War) 1899–1902: Historical Guide to Memorials and Sites in South Africa deur Jackie Grobler: ’n lesersindruk

Astrid Schwenke Lesersindrukke 2018-08-28

"Dit was sy doel om vir die student, die reisiger deur Suid-Afrika en die publiek ’n publikasie saam te stel wat aanvullend tot studies, as reisgids of as interessante leesstof benut kan word."

Skermutselings en skandale: Paul Kruger deur ander oë, 1890–1895 deur Heinie Heydenrych: ’n lesersindruk

Astrid Schwenke Lesersindrukke 2018-07-11

"By die lees van elke hoofstuk word die leser se verstomming al hoe groter. Skermutselings, skandale, korrupsie, nepotisme, omkopery en die aan die bande lê van die vryheid van spraak. Daar is niks nuuts onder die son nie ..."

Top